Intekeninglogo
Wêreldklas inhoud in Afrikaans, alles op een plek
“Wat ’n wonderlike app. Alles wat nuus is, is altyd hier te sien en is betroubaar.”
“Mal daaroor. Een van die beste nuus-apps op die mark.”
“Uitstekende nuusdekking en ’n wye verskeidenheid tydskrifte.”
Gereelde vrae - New York Time

’n Volledige intekening tot The New York Times sluit nuus, speletjies, resepte, oudio, Wirecutter en The Athletic in. Jy kry volledige toegang tot alles wat The New York Times bied.

Jou intekening is geldig vir die duur van jou NYT-bondelintekening. As jy jou Netwerk24-intekening kanselleer, verloor jy outomaties jou toegang tot The New York Times.

Wanneer jy suksesvol betaal het, sal jy na ’n skerm herlei word waar daar ’n unieke skakel is om jou NYT-intekening te aktiveer. Dié skakel neem jou na The New York Times waar jou unieke kode reeds ingevul sal wees. Klik net op die “Aktiveer”-knoppie.

As jy nie dadelik jou NYT-intekening met jou kode aktiveer nie, kan jy dit later doen deur onder “My profiel – My Netwerk24-intekening” te gaan kyk. Klik dan op die skakel in daardie afdeling.

Jy kan tans net op Kook inteken as deel van Netwerk24 se Kook-bondel. Dit beteken jy kry ’n intekening tot Netwerk24 en die Kook-app. Jy moet die Kook-app in jou app-winkel aflaai en dan met jou Netwerk24-profielbesonderhede (jou e-posadres en wagwoord) aanmeld om volledige toegang te kry tot al die inhoud.

Hulp nodig?087 353 1300