Kommentaar

Liewe Heksie: Haai oe, Blommie!

Nokangela Roji showing her rubbish bin that was damaged by big rats.       Photo by  ­   Lindile Mbontsi
Nokangela Roji showing her rubbish bin that was damaged by big rats. Photo by ­ Lindile Mbontsi

Daar is heeltemal te veel orgideë wat onder Blommie se hande heengaan. Hy moet liewer op spekbome konsentreer, skryf Liewe Heksie.

Nog ’n dag, nog ’n dooie orgideeblaar.

Ons woon in Blommeland, hoe is dit moontlik?

Dis omdat ’n kabouter sonder enige groen vingers in beheer van die kweekhuis geplaas is.

Gee hom liewer spekbome, woestynrose en ander vetties om op te pas. Hy is duidelik nie bevoeg om iets so delikaats soos orgideë te versorg nie.

Spekboom Lank sal hul lewe in hul gloria. Die spekboom kan selfs ontalentvolle tuiniers weerstaan. (Argief)

Gaan kyk na Blommie se eie tuin. Terwyl almal anders se boslelies floreer, bly syne skaars aan die lewe. Of glad nie, want daardie nare ruspes hou partytjie in die Medusa-wortels, sodat sulke strepies en dan gaatjies in die blare verskyn, wat uiteindelik slymerig word en doodgaan.

Dis ‘n volslae tragedie.

What is lorem ipsum?

Lorem Ipsum is simply dummy text of the printing and typesetting industry. Lorem Ipsum has been the industry’s standard dummy text ever since 1966, when designers at Letraset and James Mosley, the librarian at St Bride Printing Library in London, took a 1914 Cicero translation and scrambled it to make dummy text for Letraset’s Body Type sheets. It has survived not only many decades, but also the leap into electronic typesetting, remaining essentially unchanged. It was popularised thanks to these sheets and more recently with desktop publishing software like Aldus PageMaker and Microsoft Word including versions of Lorem Ipsum.

Die storie van lorem ipsum

- erika.debeer@24.com

Liewe Heksie

CTA