Opens in new windowOVK wil fopnuus in verkiesingsveldtogte met nuwe kode stuit
Politieke partye en onafhanklike kandidate wat in aanloop tot die verkiesing vals of misleidende inligting in hul veldtogte versprei, kan nou daarvoor gestraf word.
Opens in new windowPolitieke partye en onafhanklike kandidate wat in aanloop tot die verkiesing vals of misleidende inligting in hul veldtogte versprei, kan nou daarvoor gestraf word.
Die All Blacks weet hulle sal hul dissipline drasties moet opskerp as hulle Saterdag se laaste toets in die Greatest Rivalry-reeks teen die Springbokke in die Amerikaanse stad Baltimore wil wen.
Die verdedigende kampioen Aryna Sabalenka moes in die laaste stel terugveg om die Wimbledon-wenner Linda Nosková af te weer.
Hy het meer as drie maande laas sy kinders gesien en sy sakeonderneming sukkel, het die omstrede sakeman Brown Mogotsi Dinsdag in die landdroshof in Johannesburg gesê.
’n Geskil oor sowat 1 000 gedienste erwe by Bonteheuwel in Prieska het in konflik tussen die polisie en gemeenskap ontaard waartydens ’n polisielid en talle betogers beseer is.
Die man wat meer as 2 400 vuurwapens uit polisiebesit gesteel en deur ’n middelman aan Kaapse bendes verkoop het, het dit al voor 2010 begin doen.
Iran het Woensdag nog aanvalle op Amerikaanse teikens in die Midde-Ooste uitgevoer as vergelding vir Amerikaanse aanvalle op Iranse olietenkskepe.
Dit is soms beter om skade te ly as om Christus se naam oneer aan te doen, skryf Stephan Joubert.
Shukri Conrad, afrigter van die Protea-krieketspan, sê hy en sy span neem glad nie die Namibiese span ligtelik op voor die begin van hul eendagreeks nie.