Opens in new windowDe Klerk reg om weer deel van Bok-gesprek te word
Sebastian de Klerk sê hy is vasbeslote om voort te bou op die goeie vertonings wat hy vir die Bulle gelewer het voor ’n ernstige voetbesering vroeër vanjaar die wind uit sy seile gehaal het.














