Opens in new windowAltus Theart groet ‘Diepe waters’ ná vier jaar: ‘Dit was tyd vir ’n nuwe uitdaging’
Ná vier jaar as Rossouw in ‘Diepe waters’ het Altus Theart besluit dis tyd vir iets nuuts. Hy fokus nou op sy musiekloopbaan – maar verklap dat kykers hom binnekort weer op die kassie sal sien.






















