Opens in new windowIran laat onderhandelinge glo sloer om Trump by stembus te pootjie
Iranse amptenare erken dat Iran onderhandelinge met die VSA doelbewus systap om pres. Donald Trump polities voor die Amerikaanse middeltermynverkiesing in November te ondermyn.


































