Opens in new windowBeknopte Kaapstad-lughawe se opknapping ‘vertraag deur Covid’, sê Acsa
Daar word al die afgelope drie jaar gewaarsku dat die Kaapstadse Internasionale Lughawe uiteindelik nie meer die voortdurende toestroming van besoekers sal kan hanteer nie.






















