Buitelewe

Slim planne vir ‘n kampkombuis

Twee Kampvuurlede, Johannes van die See en ThysdJ, het albei ’n slim oplossing vir ’n kampkombuis.Johannes se kampkombuis is ingebou op ’n glyraam wat jy deur ’n kantluik van die aluminiumkappie bereik (foto bo). Gaan kyk op die forum as jy meer wil sien van Johannes se patent.Thys se kampkombuiskas is ’n boks wat hy gebou het en op die glyrak agter in sy bakkie pas. Die boks is los en wanneer hy by sy kampplek kom, haal hy dit eenvoudig uit en sit dit by sy kamptafel neer – reg om kos te maak.

WegRy

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM