Deur gebruik te maak van 'n Sokker tipe net om 'n tent of gazebo in sterk wind op sy plek te hou is baie meer gerusstellend. Die net kan styf om die tent gespan word soos wat jy 'n geskenk sal toe draai. Voordele aan 'n net is dat die groot oppervlaktes van 'n tent wat normaal weg bol in die wind ook onder beheer gehou word, die tent word nie net deurgans op een plek geskaaf nie, die net het baie meer anker plekke as 'n stormband se twee punte en die net kan selfs gebruik word om Kleiner Dome tente, raam tente en Gazebo's mee te anker wat nie sommer moontlik is met 'n stormband nie.
GEWILDSTE VANDAG
RUBRIEKE VANDAG
SPELETJIES VANDAG
Spesiaal vir intekenare!
Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag.
SPEEL SAAM










