Dit bevat al die strelende eienskappe van melk, wat reeds vanaf die dae van Cleopatra as 'n natuurlike bevogtiger gebruik is. Wit, pienk, rooi en groen natuurlike klei is gebruik as kleurmiddel, wat ook helend is vir die vel. Die seep kos R30 vir 'n koekie van 150 g. Vir meer inligting, besoek www.soapsfromchardine.co.zaof skakel 083 584 3227.
GEWILDSTE VANDAG
RUBRIEKE VANDAG
SPELETJIES VANDAG
Spesiaal vir intekenare!
Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag.
SPEEL SAAM











