Huis + tuin

Buite die boks

Stilering: Shelly Bergh

Foto’s: Francois Oberholster

Wie sê jy moet net by een muur hou wanneer jy familiefoto’s hang? Dink buite die boks (of om die hoekie!) wanneer jy sulke versamelings wil hang.

Wenk: Sit al die rame op die vloer en besluit op die uitleg voor jy begin hang.

Credits: Rame van MRP Home, @home en Woolworths; houtbak met deksel van MRP Home; plant en pot, kers in fles en krale van Woolworths; skinkbord van @home.

Foto’s gedruk by Orms

Suné Esterhuizen

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM