Huis + tuin

DIY met naellak

FOTO Unsplash
DIY met naellak FOTO Unsplash (Unsplash)

Naellak kan een vanjou staatmakers wees in jou selfdoen-tassie. Hier is 10 topwenke.

FOTO Unsplash
FOTO Unsplash (Unsplash)

1. Verfkleurlose naellak oor die skroefies van jou bril. Dit sal keer dat dieskroefies loswikkel en uitval.

2. Merksleutels en hul slotte en selfs kragkabels en proppe.

3. Gebruik'n druppel kleurlose naellak om te keer dat kledingstukke van delikate breistofof kouse verder leer.

4. Verfoor die gare waarmee 'n knoop vasgewerk is (voor en agter) en jy sal nie gouweer 'n knoop verloor nie.

5. Asjy 'n klein krapmerk op jou motor het, kies 'n naellakkleur naaste aan jou motoren herstel dit tydelik so.

6. Asjy naellak gemors het, gooi suiker daarop. Suiker absorbeer dit.

7. Smeernaellak op die punte van 'n losgeweefde lint, dit sal nie uitrafel nie.

8. Naellakkan as gom ingespan word.

9. Verfoor krapmerke op jou kombuistoebehore, dit keer roes.

10. Kostuumjuwelewat glans verloor het, kan weer blink gemaak word.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM