’n Leser wil weet wat haar visstel werd kan wees (al is dit onvolledig).

Karen Shean van Stephan Welz & Co. se silwer-en-metaalware-afdeling antwoord: Die EPNS A1-stempel op die visstel dui aan dat dit geëlektroplateerde nikkelsilwer is, wat die waarde daarvan bepaal. Sowat R300.













