Huis + tuin

Hy lê laag

Hy lê laag (Francois Oberholster)

In my tuin staan ’n aalwyn wat ek sowat 10 jaar gelede geplant het. Die plant het nie boontoe gegroei nie, maar plat versprei.

JJ antwoord: Ja-nee, Ella, nie alle aalwyne groei hoog nie. Ander groei weer bosserig en het ’n meer uitgestrekte groeiwyse. Die aalwyn op jou foto is Aloe arborescens, wat wel laer en meer bosserig groei. Jou plant lyk gelukkig en gesond.

(Francois Oberholster)

https://cdn.24.co.za/files/Cms/General/d/6159/cd71da5d5b314c3a84af2a4fd4a899d4.jpg

Shané Barnard

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM