Huis + tuin

In die pot

Pomegranates Hanging from a Dwarf Pomegranate Tree (Lewis, Linda)

’n Leser wil weet of sy haar nuwe granaatboompie in ’n glasveselpot kan plant, en waar hy dit moet plaas.

JJ antwoord: Plant hom gerus in ’n groot pot met ’n deursnee van so ’n halwe meter (dis ’n vinnige groeier). Sit die pot waar dit minstens ’n halwe dag se son sal kry en verwag jou eerste oes ná sowat 3 jaar.

Pomegranates Hanging from a Dwarf Pomegranate Tree (Lewis, Linda)

http://tuis.co.za/mobile/tuinmaak-mobile/in-die-pot/attachment/72134543-2/

admin

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM