Ons het swartbordverf gebruik om ‘n vierkant op die muur te verf. Daarna het ons aanhalings wat vir ons treffend was met wit kryt op die muur geskryf. Een van die foto’s is ‘n canvas wat bo-oor die swart verf teen die muur gehang is, maar die res is gewone foto’s wat ons teen die muur geplak het. Die skildery is ook op canvas, sowel as die drie klein fotoraampies.


http://tuis.co.za/mobile/dekor-mobile/in-n-kas/attachment/0707kasmakeover-4/













