Huis + tuin

Klein goed wat tel

In hierdie onseker tye hunker ons na die natuurlike en bekende - dit verklaar hoekom botaniese en nostalgiese temas altyd ons harte steel.

Tassels & Treasures se nuwe winterreeks het 'n groot verskeidenheid dekor-items met hierdie tema. Jy kan kies uit tweedimensionele prente, papiergewigte, hakies, ornamentele voëls en nog baie, baie meer. Besoek hulle by www.tassels.co.za of skakel 012 560 6358 vir verskaffer-navrae.

admin

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM