Huis + tuin

Maak 'n las

(Francois Oberholster)

Kort jy ’n mat vir jou leefvertrek? Gaan krap ’n bietjie in jou lappieskis ...

Maak ’n mat van oorskietlappies, stap vir stap:

1 Kies kleure wat jou dekor komplementeer en pak die lappies in enige patroon op die vloer uit.

2 Stik die lappies een vir een aanmekaar.

3 Versterk die mat deur ’n glyvaste voering aan die agterkant vas te stik. Ter afronding, soom die mat met ’n lapstrook om en siedaar – jy het jou mat!

(Francois Oberholster)

https://cdn.24.co.za/files/Cms/General/d/6154/10258ae72d4e4b9ba4b232bb7d045474.jpg

Shané Barnard

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM