’n Stukkie Geskiedenis
’n Ragfyn doilie word ’n kontemporêre skildery. Die ontwerp word herhaal op die strooikussing.
WOON SESSIE - November 2009
|
|
Fotostateer
dit
Trek ’n mooi boks oor met ’n fotostaat van jou gunsteling-doilie en bêre van jou lappies tot jou skryfbehoeftes daarin. |
|
Sagte
gemak
Party doilies is net te mooi om in die kas te bêre. Werk dit op ’n mooi sykussing vas – perfek by jou muurpapier! |
|
|
|
Dek met
doilies
Met moderne tegnologie kan jy jou tafeldoeke verpersoonlik vir jou volgende ontbyttee- of uithang-geleentheid. |
|
|
Kant & klei
Die pottebakker Di Marshall van Wonki Ware gebruik ook kant-en doilie-patrone in haar werk. |













