Huis + tuin

’n Soet, sitrus Kersfees

Die kleur & geur van ons land se sitrus sit sprankel in Kersfees. Met liefde maak ons

kershouers en geskenkpakkies van papier. Lamsblad en pitabrood en pampoen gebak in stroop praat die taal van sáám.

>> Versier jou Kersboom: Koop polistireenballe (by stokperdjiewinkels) en draai stroke gekleurde papier of lint om. Steek bo- en onderkant vas met ’n speld en speld terselfdertyd die ophang-toutjie aan bokant vas (soos op hooffoto).

Kleur van Nartjies

http://www.sarie.com/wp-content/uploads/Oranje-5491-Edit.jpg

• Die warm kleur van stroopsoet nartjies was die inspirasie vir dié tafel. Sorg vir so ’n bietjie blink met ’n paar Kersballe.

• Knip uit goudkleurige papier sterre van verskillende groottes wat jy oor jou tafel strooi.

• ’n Kersbal of twee sorg vir ’n bietjie blink.

http://www.sarie.com/wp-content/uploads/Oranje-5496.jpg

<< Mooi rond: Die stapel boksies in die middel van die tafel.

Spyskaart

Voorgereg

http://www.sarie.com/wp-content/uploads/Oranje-54371.jpgSteurgarnaal-krokette

Bykos

http://www.sarie.com/wp-content/uploads/Oranje-5459.jpgPampoen gebak in esdoringstroop

Hoofgereg

http://www.sarie.com/wp-content/uploads/Oranje-54691.jpgMarokkaanse lamsblad met hoemoes

Nagereg

http://www.sarie.com/wp-content/uploads/Oranje-5449.jpg

Nartjie-trifle

Kos: Herman Lensing

Dekor: Anita Rossouw & Lounette Fourie

Foto's: Donna Lewis

Kos-assistent: Liezl Vermeulen

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM