Huis + tuin

Op wiele

’n Eiland waarom daar gekuier kon word, was ’n moet in dié gesellige gesin se kombuis. So ook ’n koskas hê, maar g’n hoekkas nie! Hul keuse het op losstaande eenhede met wiele geval sodat hulle die kombuis kon aanpas en uitbrei volgens hul veranderende behoeftes. En nadat die buitemuur van die eetkamer uitgebreek en met stapeldeure vervang is, heers daar nou ’n heerlike binne-buite-gevoel. “Die kombuis is nou regtig waar alles gebeur. Ons eet hier as gesin saam aan tafel en bly op hoogte van almal se doen en late.”

Detail

Werkblaaie Suid-Afrikaanse dennehout, afgewerk met imbuia-beits en vloerseëlaar

Vloere Teëls regdeur die huis

Vensters Die oorspronklike donker houtblindings is behou

http://tuis.co.za/mobile/dekor-mobile/op-wiele/attachment/dsc_1531/

http://tuis.co.za/mobile/dekor-mobile/op-wiele/attachment/dsc_1546/

http://tuis.co.za/mobile/dekor-mobile/op-wiele/attachment/dsc_1566/

Lindie sê die vanieljekleurige Smeg-stoof bak soos ’n droom!

admin

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM