Huis + tuin

Opgesmuk

vintage (Francois Oberholster)

Dié pragtige smuktafeltjie – ’n erfstuk – het ’n kontemporêre afwerking gekry met drupvrye emalje in diep houtskool (Dulux Night Jewels 2); dié verf met ’n waterbasis het ’n lieflike satynglans wat dit duursamer en meer bestand teen afsplintering maak as ’n hoëglansverf. Die stoeltjie het dieselfde verfafwerking gekry en is toe met ’n vroulike vintagelap oorgetrek. Jy kan dit self doen: Lig die stoel se basis af, vou die lap oor die kussing en heg dit aan die onderkant met ’n kramgeweer.

Voor

Ná

vintage (Francois Oberholster)
Shané Barnard

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM