Huis + tuin

Salvias

Salvias (Connall Oosterbroek)

Hoewel Salvia splendens as rooisalie bekend staan, is dit in verskeie kleure te kry. Dit sal goed vaar in volson of gefiltreerde skaduwee, maar as jy graag helderrooi blomme wil hê, moet jy sorg dat dié plante soveel moontlik son kry. Plant dié jaarplante in houers, beddings of tussen struike en meerjariges in komposryke grond wat goed dreineer. Verwyder gereeld dooie blomkoppe of pluk blomme vir die pot om nog vlae blomme aan te moedig.

(Connall Oosterbroek)

https://cdn.24.co.za/files/Cms/General/d/6159/ade60ce109eb4871923555ee246b5d73.jpg

Shané Barnard

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM