Huis + tuin

Trippe trappe trone

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Met die regte produkte én ’n spatsel kleur het dié verwaarloosde trapleertjie nuwe nut gekry – in net twee uur!

Gebruik Alcolin Woodfifiller om krakies en merke te vul; skuur dit dan glad. Bedek dit met ’n laag helder verf en gebruik dit as ’n sytafeltjie.

Shané Barnard

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM