Huis + tuin

Vars idee - die tent-effek

(Francois Oberholster)

Ligte lap oor jou tafel en partytjie-area gedrapeer is ’n heerlike manier om jou gaste teen die namiddagson te beskerm. Dit skep ook ’n jolige sirkus-atmosfeer.

(Francois Oberholster)

https://cdn.24.co.za/files/Cms/General/d/6155/f843f64d729642b393b49572dd641fba.jpg

So hang jy die lap Gebruik stewige stokke of tappenne (kies dit effens langer as die breedte van jou lap), stik ’n soom wat breed genoeg is vir jou stokke of penne op elke ent van die lap en skuif die stokke daardeur. Bind tou aan elke punt van die stokke en hang die lap van die dak of van ’n boom in jou tuin.

Shané Barnard

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM