Huis + tuin

Vyf dae voor Kersfees

Tower jou eie Kersversierings op sodat dit prettig bly vir groot en klein – dis almal se fees. Begin by die Kersboom.

1. Laat jou boom blink

Hang die boom vol goue balle en maak ’n versierstring deur rooi plakkers met die taai kante opmekaar oor ’n goue toutjie te plak. Sorg vir ’n mooi ster aan die boonste tak.

http://www.sarie.com/wp-content/uploads/SARIE-SARIEKERSFEES121.jpg FOTO Henk Hattingh

2. Goue diere

Koop groterige plastiekdiere by die speelgoed- of plastiekwinkel en draai ’n skroefogie aan die bokant in. Bind ’n goue toutjie daaraan vas ?f plak die toutjie met ’n gomgeweer vas. Hang dit buite aan iets op en spuitverf die versiering goud. Laat dit droog word en dis reg vir die Kersboom!

http://www.sarie.com/wp-content/uploads/SARIE-SARIEKERSFEES16.jpg FOTO Henk Hattingh

http://www.sarie.com/wp-content/uploads/20140920-_X7A8813.jpg FOTO Donna Lewis

Lees nou

5 wenke vir ’n vensterbank-tuintjie

Seisoen se see-trend

Vir die gasheer

Anita Rossouw

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM