Huis + tuin

Wat is ou rose?

Photography by Deryck van Steenderen (Deryck van Steenderen)

Rose kan in twee hoofgroepe verdeel word: ou rose en moderne rose. Dié twee groepe se groeiwyses verskil baie. Ou rose het ’n meer natuurlike, struikagtige manier van groei, terwyl die moderne rose – en meer spesifiek die hibriedteerose en floribundas – ’n netjieser en regop groeiwyse het. Ou rose wat afkomstig is van wilde rose groei al eeue lank in tuine in Europa en Asië; ’n groot verskeidenheid hiervan is vandag nog beskikbaar.

Photography by Deryck van Steenderen (Deryck van Steenderen)

https://cdn.24.co.za/files/Cms/General/d/6160/6249f0ae6ddf49d29baa85cb985cbf08.jpg

Shané Barnard

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM