Elke item in die reeks is trots Suid-Afrikaans en is eksklusief by Boardmans te kry. Dit wissel van soliede houtmeubels, oorgooidekens, strooikussings, eetgerei, porselein- en keramiekware en ligte. Die moderne riempiesbankie op die foto kos R3 999 en die oorgroot strooikussing R699,95. Tans is die reeks by die volgende Boardmans-takke beskikbaar: Groenpunt, Design Quarter, Clearwater, Parkview en Gateway. Besoekwww.boardmans.co.za/welcomehome om die reeks te besigtig.
GEWILDSTE VANDAG
RUBRIEKE VANDAG
SPELETJIES VANDAG
Spesiaal vir intekenare!
Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag.
SPEEL SAAM











