Huis + tuin

Wolluise

Nog ’n leser wil weet wat die wit, sponserige aanpaksels op die blare van haar olienhoutboom kan wees. Dit lyk of die boom swaar kry as gevolg daarvan.

JJ antwoord: Dis wolluis wat die boom aangetas het – ’n pes wat dit uiteindelik kan doodmaak. Behandel die boom sistemies met ’n middel wat imidaklopried bevat – Bayer se Confidor is spesifiek teen wolluise geregistreer. Dien dit om die boom se wortelstelsel toe; die boom sal die gif sistemies opneem en só van die probleem ontslae raak.

http://tuis.co.za/tuindagboek/wolluise/attachment/my-pictures-183/

admin

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM