Kos + wyn

REGSTELLING: Mikrogolf-brandewynpoeding

sda
sda

Oeps! In die resep "Mikrogolf-brandewynpoeding" opbladsy 117 in die Augustus-uitgawe van Tuis het ons in diebestanddelelys vir die beslag verkeerdelik aangedui dat 125 ml afgekoeldekookwater nodig is. Die korrekte hoeveelheid is 375 ml. Jammer vir enigeongerief!

Klik hier vir die resep.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM