Ford se Everest het vir baie jare sleg afgesteek teen ander voertuie in sy segment. Maar met die bekendstelling van dié nuwe model lyk dit asof die Ford nou weer saam met die groot honde gaan draf. Charles Thompson het gaan kyk...
Al is die Everest 'n groot, lang voertuig, sorg slim tegnologie en vering dat jy baie min bakrol om draaie voel. Al is die Everest 'n groot, lang voertuig, sorg slim tegnologie en vering dat jy baie min bakrol om draaie voel. Met al dié chroom en silwer insetsels is dit moeilik om die Everest mis te kyk, al sien jy hom net vinnig van agter. Met al dié chroom en silwer insetsels is dit moeilik om die Everest mis te kyk, al sien jy hom net vinnig van agter. Twee raakskerms aan weerskante van die spoedmeter wys 'n magdom inligting, en jy kan kies wat jy wil sien. Twee raakskerms aan weerskante van die spoedmeter wys 'n magdom inligting, en jy kan kies wat jy wil sien. Op hierdie foto vertoon die brandstofreserwes, toere en brandstofverbruik. Ook of jy in jou baan hou, of jou ligte aan is, en dat die lae Die Everest is die eerste voertuig in sy segment wat verskillende veldrymodusse bied vir toestande soos sand, klip, modder, sneeu en gras. Die Everest is die eerste voertuig in sy segment wat verskillende veldrymodusse bied vir toestande soos sand, klip, modder, sneeu en gras. Ford noem dit die Terrain Management System en dit word met die onderstaande draaiknop beheer. Die Terrain Management System word met dié draaiknop beheer. Die Terrain Management System word met dié draaiknop beheer. In die middel van die knop is daar ook 'n kleiner knoppie om die afdraandebeheer te stel. Die sesde en sewende sitplekke slaan met elektronies met die druk van 'n knoppie af om die Everest die grootste laairuim in sy klas te gee. Die sesde en sewende sitplekke slaan met elektronies met die druk van 'n knoppie af om die Everest die grootste laairuim in sy klas te gee. Die Everest-topmodel (die Limited) sal homself parkeer terwyl jy solank jou beursie uithaal vir die supermark. Die Everest-topmodel (die Limited) sal homself parkeer terwyl jy solank jou beursie uithaal vir die supermark.
Lees Charles se ry-indruk, en watse ander troefkaarte die Everest wegsteek, in WegRy se November-uitgawe!
As jy op WegRy of ons digitale uitgawe wil inteken, kan jy op dié skakel klik.
Ons lewer die tydskrif sommer by jou huis af, of jy kan die digitale weergawe enige plek in die wêreld op jou tablet geniet.