Motors

WegRy doen wéér die Moose Test

Party mense was skepties oor die aanvanklike Moose test wat ons met die 2016 Toyota Hilux gedoen het.

Die grootste besprekingspunt was die feit dat die toets nie ‘n vrag en passasiers ingesluit het nie. Daarom het ons die bakkie weer renbaan toe geneem en dit hierdie keer tot by sy maksimum-gewig gelaai.

Hier is die video van die tweede toets.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM