Reis

Abigail's Garden Cottage, Montagu

Abigail's Garden Cottage
Abigail's Garden Cottage

Montagu is 'n gewilde bestemming vir talle reisigers op Roete 62, diebekende, kronkelende roete tussen Kaapstad en die Tuinroete /Port Elizabeth.

Onsbied luukse selfsorgverblyf in 'n afgesonderde, selfsorgkothuis wat uitloop op'n pragtige tuin met die mooiste uitsigte oor die Langeberg. Abigail's is 'nontspannende hawe in die hartjie van die dorp en 'n ideale basis vanwaar Montaguverken kan word.

Ons sien daarna uit om jou te verwelkom.

Kontak: 083 214 1095; hello@abigailsgardencottage.com; https://abigailsgardencottage.com/abigailsgardencottage.com

Abigail's Garden Cottage
Abigail's Garden Cottage

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM