Reis

KAART: Aftrekplekke op die langpad

KAART: Aftrekplekke op die langpad

Om veilig te ry op die langpad, beteken jy moet elke twee uur of so stop vir 'n blaaskans. Om egter in die versengende hitte in die son te staan langs die pad terwyl die lorries verby suis en stof in jou toebroodjies waai is nie juis pret. Hier is vir jou 'n kaart met lekker stilhouplekke waar jy kan aftrek om bene te rek en iets eet en drink. Koop sommer ook 'n aandenking vir die mense by die huis. O ja, en biltong natuurlik!

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM