Reis

Airboat Afrika @ Harties

Airboat Afrika
Airboat Afrika

Of ervaar 'n lugbootrit in Harties - nouis jy as't ware in ‘CSI Miami' en jy voel die wind in jou hare terwyl jy oordie wateroppervlak gly. Of kombineer die twee, en geniet die uitsigte van dieKrokodilrivier se ravyne tot die wyd oop panorama van Harties, die juweel vandie Magaliesberge. Ongelooflik!

Kontak: 082 857 7408; info@airboatafrika.com, http://bit.ly/airafrika

Airboat Afrika
Airboat Afrika

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM