Dit is 'n rustige twee uur se ry vanaf Kaapstad en onspuik ligging bied panoramiese uitsigte oor die eindelose oseaan en ongereptekuslyn, en lê tussen twee natuurreservate.
Ons is binne stapafstand vanongerepte, kindervriendelike strande, asook die bekende Waenhuiskransgrot.Langs ons is die 120 jaar oue Kassiesbaai, 'n Graad 1-erfenisgebied. Ons isgeseën met volop seelewe en hier kan jy vars oesters en heerlike seekos eet watvan die plaaslike vissersbote af kom.
Kontak: 028 445 9000; info@arnistonhotel.com; www.arnistonhotel.com














