Reis

Bekostigbare gesondheidsorg vanaf R310 per maand

Bekostigbare gesondheidsorg vanaf R310 per maand

Met pakkette vanaf slegs R310 per maand, plaas Oneplan mediese versekering nou binne almal se bereik.

Oneplan dek jou vir doktersbesoeke, voorskrifmedisyne, optometrie, patologie, radiologie, moederskap-voorgeboortedekking en meer. Wagtydperke is van toepassing.

Vir besonderhede oor die pakkette, besoek www.oneplan.co.za.

Oneplan word deur Oneplan Underwriting Managers(Edms) Bpk bestuur, 'n gemagtigde finansiëldediensverskaffer 43628. Oneplan is nie 'n mediese fonds of mediese skema nie, dis 'n korttermynversekeringsproduk wat deur die Bryte Insurance Company Limited onderskryf word.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM