Dit bied die onverskrokke selfbestuur-kampeerderboskampplekke toegerus met 'n stort, spoeltoilet en wasbak. Water wordvoorsien, maar bring jou eie drinkwater. Elke kampstaanplek kry die eerste nagvuurmaakhout, waarna dit by die hooflodge gekoop kan word.
Elke kampstaanplek kan maksimum 20gaste en vier voertuie in een groep akkommodeer. 'n Staanplek word bespreek virdie uitsluitlike gebruik van julle groep, of julle nou twee of 20 mense is, enword nie gedeel met ander reisigers nie. Ons is geleë tussen dieMoremi-wildreservaat en Chobe- nasionale park.
Kontak: 072 523 2796; reservations@wildsideafrica.net;www.wildsideafrica.net/mankwe-camp-sites.php














