Reis

Bring jou bakkie Bosveld toe!

Weg Ry & Sleep Bakkie Run
Weg Ry & Sleep Bakkie Run Weg Ry & Sleep Bakkie Run

Kry dus jou bakkie, jou spanmaats en jou gesin gereed en kom saam Bosveld toe vir 'n epiese naweek van 4x4-hindernisse, tydrenne, versnelrenne en alles tussenin.

Enige bakkie is welkom om te kom deel in die pret en spanne gaan in verskillende klasse deelneem. Dit beteken jy staan 'n ewe goeie kans om met jou 4x2 Isuzu KB-plaasbakkie te wen as die ou in die Ranger Raptor. Kies vir jou 'n spantema, kry vir julle kostuums en kom geniet 'n naweek propvol bakkiepret.

Waar? Alldays, Limpopo

Wanneer? 24-27 April 2020

Kontak:francois.malan@media24.com

REGISTREER HIER

Weg Ry & Sleep Bakkie Run
Weg Ry & Sleep Bakkie Run Weg Ry & Sleep Bakkie Run

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM