Ons het 20 tentchalets en die lodge is geïnspireer deur die natuurlikeskoonheid van die landskap. Al die chalets is gebou van inheemse Mopaniehout enseil.
Hierdie streek is Namibië se eie weergawe van die Serengeti en bied eenvan die grootste sebra-migrasies in Afrika. Gaste is ook verseker van groottroppe olifante, wildebeeste en bokke. 'n Natuurliefhebber en voëlkyker sedroom en die ideale plek vir 'n wegbreek.
Kontak: +264 61427200, bookings@gondwana-collection.com














