Reis

De Rustica Olive Estate: Olyf en verblyf

De Rustica Olive Estate
De Rustica Olive Estate De Rustica Olive Estate

Wanneer jy olie vermeng, kies jy tussen delikaat, medium enintensief. Sodra jy weet van watter styl jy hou, kan jy ingeligte aankope doen.Olyfolie is dus nie sommer net olyfolie nie.

Ons bied verblyf by Asher StableStay. Dit is 1,5 kilometer vanaf die oliepers en is gerieflike stalkamers metdie basiese benodigdhede. Kom weg van die stadsgewoel en tegnologie, en genietdie natuur.

Kontak: 044 241 2177

De Rustica Olive Estate
De Rustica Olive Estate De Rustica Olive Estate

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM