Study Guru bied kundige tutoriale aan, wat deur ervare onderwysers aangebied is, teen die beste pryse. Toe nou, kom belê vandag nog in jou toekoms! Plus: Gebruik die promosie-kode MEDIA24 en 20% afslag wanneer jy 'n kursus koop!
Die matriekeksamen is hier - maar moet nie toelaat dat stres jou onderkry nie!
Study Guru is die geheime wapen vir eksamenvoorbereiding. Kry dié nuttige hulpmiddel vir toegang tot voorafopgeneemde en kundige tutoriale wat gemoedsrus aan sowel leerders as ouers sal gee.
Dis nooit te laat om in die toekoms te belê nie; gebruik dus Study Guru vir 'n hupstoot om in die eksamen uit te blink.
Study Guru is die geheime wapen vir eksamenvoorbereiding
Kry toegang tot die hoofmatriekvakke met nuttige tutoriale wat geskep is deur vername onderwysers met tot 50 jaar se ervaring - hulle het al vraestelle vir talle Nasionale Senior Sertifikaat-eksamens opgestel.
Want jy kan nie jou opvoeding in enigeen se hande laat nie; daardie ekstra bietjie hulp kan 'n reuseverskil maak.
Benut die unieke en revolusionêre platform ten volle en sluit jou hoërskoolloopbaan op 'n hoë noot af.Study Guru mik daarna om vir die jeug van Suid-Afrika toegang tot goeie onderwysers en topgehalte leermateriaal te bied.
Dít is hoekom jy op Study Guru kan vertrou:
- Dit bied kundige hulp wat goed nagevors is.
- Dit bevat tutoriale wat deur gerespekteerde onderwysers in Suid-Afrika aangebied word.
- Dit is eksamengerig en maak gebruik van vorige eksamenvraestelle.
- Jy het toegang tot die lesse vanaf enige plek.
- 'n Groot verskeidenheid matriekvakke word aangebied.
- Dit is ideaal vir leerders by openbare sowel as privaat skole.
- Dit bied die beste waarde vir geld - kursusse begin van so min as R79!
- Jy kan die kursusse weer deurgaan en tot 20 weke lank hou.













