Reis

Dis amper 'n wit Kersfees in Botswana!

Aan dieeinde van die droë seisoen, verwag ‘n mens om dinge soos, olifante, visarendeen dalk selfs ‘n leeu of twee in Botswana te sien, maar beslis nie ‘n ysige witlandskap nie! Dis egter presies wat gebeur het. Kyk na dié foto's wat een vanons lesers gestuur het.

Esmari Strumpher is 'n student by die Universiteit van die Vrystaat en het op 18 Oktober vanjaar in Botswana op haar ouers se plaas tussen Bray en Werda gekuier toe 'n haelstorm uitgesak het. Sy sê dit was omstreeks vieruur die middag en die hael het ook 10mm se reën op die lande gebring.

Foto: Esmari Strumpher
Foto: Esmari Strumpher
Foto: Esmari Strumpher
Foto: Esmari Strumpher
Foto: Esmari Strumpher
Foto: Esmari Strumpher
Foto: Esmari Strumpher
Foto: Esmari Strumpher

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM