Reis

Geniet die berg by Strooi Kooi, Calitzdorp

Strooi Kooi
Strooi Kooi

Die kothuise is op 'n eko-vriendelikemanier gebou. Elke kamer het 'n patio en plek waar jy kan sit.

Daar is 'n kleinkombuisie, gasplaat en gasyskas, tee/koffie en buitebraaigeriewe. Daar is ook'n buitestort en bad binne.

Kontak:strooikooi@gmail.com

Strooi Kooi
Strooi Kooi

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM