Reis

Groenfontein Guest Farm, Calitzdorp

Groenfontein
Groenfontein

Braai by die rivier, stap in die berge of doendaguitstappies na die asemrowende Tuinroete en Klein-Karoo. Ekovriendelikesonkrag bedien die goed ingerigte huise in 'n geweldlose gebied. TV, linne,handdoeke en braaihout is ingesluit by die selfsorghuisies.

Kontak: 078 707 6031; Info@groenfonteinfarm.co.za; www.groenfonteinfarm.co.za

Groenfontein
Groenfontein

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM