Ons is 'ntoeroperateur wat deur die eienaar bestuur word en bied unieke toerpakkette omjou te help om jou reisdrome te bewaarheid.
Een van ons grootste sterk punte isdat ons privaat is, wat ons onafhanklikheid en buigsaamheid gee. Kom verken dieKaapse wynlande, die Krugerwildtuin en Tuinroetesafari's saam met ons.
Kontak: 079 983 0812; 021 851 7765; info@hotspots2c.co.za; www.hotspots2c.co.za














