Reis

Isiyala, A Forever Lodge

Isiyala
Isiyala

Akkommodasie bestaan uit grasdakkamers met en suite-badkamers,rotspoel, kroeg en restaurant met panoramiese uitsigte. Die lodge bied vollespyseniering sodat gaste kan ontspan en ons hartlike gasvryheid kan geniet.

Aktiwiteite hier sluit in: wildritte, staproetes en voëlkyk. Gaste wat hieroorbly, kry ook 'n komplementêre dagbesoekerpermit vir Forever Loskopdam waarhulle aktiwiteite kan geniet soos hengel, bootritte, spa, tennis, swembaddensen baie meer.

Eiendomontvangs: 082 888 5807

Akkommodasiebesprekings:loskopcountry@foreversa.co.za; www.isiyala.co.za

Isiyala
Isiyala

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM