Reis

JBAY ZEBRA LODGE: Ongelooflike tye

JBAY ZEBRA LODGE
JBAY ZEBRA LODGE: Ongelooflike tye JBAY ZEBRA LODGE (Jacques Marais)

Die lodge het vyf luukse suites,waarvan twee luukse tente is en een 'n luukse familiekamer. Daar is 'nongelooflike panoramiese uitsig oor die kristalhelder water van die IndieseOseaan, terwyl daar ook natuurlewe teenwoordig is. Geniet jou onvergeetlikevakansie in die verstommende Oos-Kaap!

Kontak: 078 925 6812; info@jbayzebralodge.co.za; www.jbayzebralodge.co.za

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM