Reis

Karoo Rustigheid-gasteplaas, Sutherland, Noord-Kaap

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Sneeutyd is April totAugustus en in Desember is die weer heerlik. Karoo Rustigheid-gasteplaas issowat 45 km wes van Sutherland en 20 km vanaf die bekende Oubergpas.

Hier kan jy jou verlustig intotale Karoo-gemoedsrus en in 'n veilige plaasomgewing ontspan. Ons het 'n huisweg van die huis op ons plaas vir gaste gevestig - om die skoonheid en vrede tedeel wat net die Karoo kan bied. Kom vind rus in die Karoo, geniet diegasvryheid van Sutherland, en vier die eenvoudige lewe van die land.

Ons verwelkom ons gaste ennooi hulle uit om die vryheid van oop ruimtes te ervaar, waar kinders veiligdie natuur kan verken, fietsry, stap, in die dam kan swem, en net kind wees.

Kontak 076 909 8635 (Alta; WhatsApp); info@karoorustigheid.co.za; https://karoorustigheid.co.za/karoorustigheid.co.za

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM