Reis

Knock out View & Mooigezicht, Clarens

Knock out View & Mooigezicht
Knock out View & Mooigezicht

Die naam van dieinstansie, Knock out View, kom van die pragtige uitsig vanaf die dek. Hier kanjy van die werklikheid ontsnap en net ontspan en die rustigheid geniet, weg vanalles.

Selfsorgeenhede is ten volle toegerus en daar is 'n kaggel en braaiplek.Die eenhede het 'n buitedek wat oor die berge uitkyk.

Kontak: 082 084 2863

Knock out View & Mooigezicht
Knock out View & Mooigezicht

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM